Hoofleiers. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het met trots hul Hoofleiers vir 2022/23 aangekondig. Head leaders. Sentraal High School from Bloemfontein...
Artistatue Redenaarsfinaal. Liam Lloyd Doman van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek ‘n eerste plek by die Artistatue-redenaarsfinaal in...
Primêre Skool Willem Postma. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein verwelkom graag 'n nuwe Onderwyser by hul skool. Tian Beneckhé...
Bloemhof Super Sesse Krieket. Hoërskool Bultfontein se O.11-krieketspan wat die afgelope naweek aan die Bloemhof Super Sesse toernooi deelgeneem. Bulties...
Fast Five Netbal. Hoërskool Bultfontein se O.17 Fast five netbalspan het uitstekend gevaar tydens die Trio Fast five kampioenskappe. Die...
Trio Blitz Sewes. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se O.17 Sewes rugbyspan het Saterdag, 3 September aan die TRIO Blitz van...
Gedagte vir die week. Die Heilige Gees sal by julle bly/ The Holy Spirit is Promised.
Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Bethlehem Voortekker Hoërskool Tennis het kishoue geslaan tydens die Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Die toernooi het plaasgevind gedurende...
Senekal Redenaarsfees. Veertien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het weereens geskitter by die jaarlikse Senekal Redenaarsfees. Die fees is...
Hoër Meisieskool Oranje. Dis amper tyd om die matrieks van 2022 te groet. Vanjaar se graad 12's is uniek en...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.