Sterkfonteindam Oopwater Swem. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se swemmers het die afgelope naweek, 25 Februarie, aan die Sterkfonteindam oopwater swem deelgeneem....
Gala - Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se swemmers het aan die Vrystaat Interhoƫr gala deelgeneem. Hierdie gala het die afgelope naweek...
MDS Streekskiet. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool, het aan die SA Jagters MDS Streekskiet deelgeneem. Die kompetisie is...
Noord-Vrystaat Muurbal. Drie leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, het 25 Februarie aan Rovers Klub se Noord-Vrystaat muurbaltoernooi deelgeneem....
Vrystaat Inter-PrimĆŖre Gala. Die Vrystaat Inter-PrimĆŖre Skole Gala het op 20 en 21 Februarie in Bloemfontein plaasgevind. Laerskool Truida Kestell,...
InterhoĆ«r Gala. HoĆ«r Meisieskool Oranje het vir ān agtste keer in ān ry die InterhoĆ«r gala se meisieskole-afdeling gewen. Oranje...
BVHS Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se 1ste krieketspan het in hul laaste wedstryd van die seisoen 'n skitterende oorwinning teenoor...
Burgersdorp Tennistoernooi. Hoƫrskool Fichardtpark se tennisspelers het aan die Burgersdorp Tennistoernooi deelgeneem. Fichies se tennisspelers het derde geƫindig in die...
Hawks Krieket. Ruben Crous, leerder en krieketspeler van Hoƫrskool Goudveld in Welkom, is ingesluit is in die Hawks Krieket 0/17...
Oos-Vrystaat Atletiek. Hoƫrskool Ficksburg se atlete het die naweek van 18 Februarie uitstekend gevaar tydens die Oos-Vrystaat atletiek byeenkoms. Hier...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
Ā© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
Ā© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.