Een beheerliggaampos:

Wiskunde geletterdheid (Gr 10 – 12)
Asook RTT (Gr 10 – 12)

  • Applicants must be fully bilingual Afr and Eng).
  • Qualification: M+4 (FET) with main subjects as mentioned above.
  • Lys van ander vakke en buitemuurse aktiwiteite wat aangebied kan word.

Stuur volledige CV en gewaarmerkte kwalifikasies aan adjunk1@pointhighschool.co.za

Sluitingsdatum: 29 April 2019 om 12:00
Aanstellingsdatum: 9 Julie 2019

Die beheerliggaam behou die reg voor om ‘n aanstelling te maak of nie.

Indien u teen 6 Mei nog geen terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Navrae: Mnr Pieterse (044) 691 2247

Like
Like Love Haha Wow Sad Angry
1