‘n Akademiese Onderwys-internskap (Grondslagfase) bestaan by Laerskool Fichardtpark.

  • Minimum vereistes: Registrasie by ‘n tersiêre instansie; besig met deeltydse onderwys-opleiding vir die Grondslagfase.
  • Aanbevelings: Passie vir die grondslagfase leerling; kurrikulêre en buite-kurrikulêre aktiwiteite (na skool).
  • Taal van Onderrig: Bevoegdheid om op Afrikaans huistaal-vlak onderrig-ondersteuning te gee.
  • Sluitingsdatum: Vrydag, 15 November 2019.11.08
  • Aanvangsdatum: 1 Januarie 2020
  • Dokumente aanheg: Graad 12-sertifikaat, akademiese, professionele en indiensopleiding sertifikate, kursusse en diplomas.

ID-dokument en bewys van registrasie by ‘n tersiêre instansie.

CV met verwysings.

 Skooladres: Straatadres: Welthagenstraat, Fichardtpark, Bloemfontein,

e-pos na bemarking@fichies.co.za

Tel:  051-522 7890

(Aansoeke per hand of e-pos)

Like
Like Love Haha Wow Sad Angry